Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanhoor
aanhoor [boodskap #144490] Fri, 26 January 2024 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanhoor
Afbreking: aan•hoor
Samestelling: aan + hoor


Werkwoord: hoor aan, aanhoor
Verlede tyd: het aangehoor

Betekenis:
• Om aandagtig na iets te luister.

Gebruik:
• By die aanhoor van dié woorde het ek gaan sit en gehuil en dae lank getreur. [Nehemia 1:4]

Sinoniem:
• afluister
• beluister
• hoor
• luister
• toehoor
• verneem

Afgelei:
• aanhoorder

Vertaling:
Engels: to listen to, hear
Nederlands: aanhoren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neerkom
Volgende onderwerp: inplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:36:14 UTC 2024