kleinste [boodskap #144487] |
Fri, 26 January 2024 06:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleinste
Afbreking: klein•ste
Samestelling: klein + -ste
Byvoeglike naamwoord: klein
Vergrotende trap: kleiner
Oortreffende trap: kleinste
Attributief: kleine
Partitief: kleins
Intensief: piepklein
Betekenis:
• Oortreffende trap van klein.
Gebruik:
• Hoekom kry ek altyd die kleinste stuk koek?
Spreekwoord:
• In die kleinste potjies bewaar 'n mens die beste salf. [Waardevolle dinge is skaars en kom in klein maat.]
Sinoniem:
• minste
Antoniem:
• grootste
Vertaling:
Engels: smallest
Nederlands: kleinste
Selfstandige naamwoord: kleinste
Meervoud: kleinstes
Betekenis:
• Die een wat kleiner as al die ander is.
Gebruik:
• Sy was die kleinste.
Vertaling:
Engels: smallest
Nederlands: kleinste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|