Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onpretensieus
onpretensieus [boodskap #144486] Thu, 25 January 2024 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onpretensieus
Afbreking: on•pre•ten•si•eus
Samestelling: on- + pretensieus


Byvoeglike naamwoord: onpretensieus
Attributief: onpretensieuse

Betekenis:
• Wat nie pretensieus is nie; sonder pretensie.

Gebruik:
• Hy was 'n opregte en onpretensieuse mens.

Sinoniem:
• beskeie
• eenvoudig
• ongekunsteld
• onverwaand
• pretensieloos

Vertaling:
Engels: unpretentious
Nederlands: pretentieloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eeufees
Volgende onderwerp: kleinste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:06:59 UTC 2024