bekentenis [boodskap #144483] |
Thu, 25 January 2024 15:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekentenis
Afbreking: be•ken•te•nis
Selfstandige naamwoord: bekentenis
Meervoud: bekentenisse
Betekenis:
• Die erkenning van skuld.
Gebruik:
• Die verdediging betwis die bekentenis en voer aan dat sy kliënt gemartel en gedreig was om dit af te lê.
Sinoniem:
• belydenis
• erkenning
• konfessie
Antoniem:
• ontkentenis
Hiponiem:
• skuldbekentenis
• sterfbedbekentenis
Afgelei:
• bekentenisverklaring
Vertaling:
Engels: confession, admission, acknowledgement
Nederlands: bekentenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|