rondry [boodskap #144481] |
Thu, 25 January 2024 12:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rondry
Afbreking: rond•ry
Samestelling: rond + ry
Werkwoord: ry rond, rondry
Verlede tyd: het rondgery
Betekenis:
• Om van plek tot plek te ry, dikwels in verskillende rigtings.
Gebruik:
• Sy been was in gips en een van die drywers moes hom rondry.
Sinoniem:
• bestuur
• rondrits
Vertaling:
Engels: to drive around
Nederlands: rondrijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|