Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toesighouer
toesighouer [boodskap #144474] Thu, 25 January 2024 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toesighouer
Afbreking: toe•sig•hou•er
Samestelling: toesig + houer


Selfstandige naamwoord: toesighouer
Meervoud: toesighouers

Betekenis:
• Iemand wat toesig hou en kyk dat dinge reg gebeur.

Gebruik:
• Die toesighouer het die wagte aan diens besoek en gesien dat een van hulle dronk is.

Sinoniem:
• beheerder
• bewaarder
• bewaker
• kontroleur
• meerdere
• oppasser
• opsiener
• opsigter
• toesiener

Hiponiem:
• baas
• chaperone
• kaptein
• kurator
• ouderling
• superintendent
• voorman
• wag
• waghond

Vertaling:
Engels: supervisor, overseer
Nederlands: toezichthouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padongeluk
Volgende onderwerp: stryery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 17:55:51 UTC 2024