Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » padongeluk
padongeluk [boodskap #144473] Wo, 24 Januarie 2024 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
padongeluk
Afbreking: pad•on•ge•luk
Samestelling: pad + ongeluk


Selfstandige naamwoord: padongeluk
Meervoud: padongelukke
Verkleinwoord: padongelukkie
Meervoud van verkleining: padongelukkies

Betekenis:
• 'n Ongeluk op 'n pad.

Gebruik:
• Die feesseisoen is ongelukkig ook die tyd waarin daar meer padongelukke en verdrinkings plaasvind.

Sinoniem:
• verkeersongeluk

Vertaling:
Engels: road accident
Nederlands: verkeersongeluk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterfgeval
Volgende onderwerp: toesighouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:15:02 MGT 2024