padongeluk [boodskap #144473] |
Wed, 24 January 2024 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padongeluk
Afbreking: pad•on•ge•luk
Samestelling: pad + ongeluk
Selfstandige naamwoord: padongeluk
Meervoud: padongelukke
Verkleinwoord: padongelukkie
Meervoud van verkleining: padongelukkies
Betekenis:
• 'n Ongeluk op 'n pad.
Gebruik:
• Die feesseisoen is ongelukkig ook die tyd waarin daar meer padongelukke en verdrinkings plaasvind.
Sinoniem:
• verkeersongeluk
Vertaling:
Engels: road accident
Nederlands: verkeersongeluk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|