Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterfgeval
sterfgeval [boodskap #144472] Wo, 24 Januarie 2024 18:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterfgeval
Afbreking: sterf•ge•val
Samestelling: sterf + geval


Selfstandige naamwoord: sterfgeval
Meervoud: sterfgevalle

Betekenis:
• Die afsterwe van 'n persoon; die keer dat iemand doodgaan.

Gebruik:
• Volgens die vervoerdepartement was meeste van die sterfgevalle voetgangers.

Sinoniem:
• doodstyding
• ongeval
• sterfte

Vertaling:
Engels: death, casualty, fatality
Nederlands: sterfgeval

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedanking
Volgende onderwerp: padongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:01:13 MGT 2024