Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naspeur
naspeur [boodskap #144469] Wed, 24 January 2024 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naspeur
Afbreking: na•speur
Samestelling: na + speur


Werkwoord: speur na, naspeur
Verlede tyd: het nagespeur

Betekenis:
• Om noukeurig te ondersoek.

Gebruik:
• Die gesteelde selfoon is tot in Johannesburg nagespeur.

Sinoniem:
• nagaan
• naslaan
• naspoor
• navors
• ondersoek
• opspoor
• soek
• verken

Afgelei:
• naspeurbaar
• naspeuring

Vertaling:
Engels: to trace, investigate
Nederlands: naspeuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weeksaand
Volgende onderwerp: kwartaalliks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:31:40 UTC 2024