Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weeksaand
weeksaand [boodskap #144468] Wo, 24 Januarie 2024 16:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weeksaand
Afbreking: weeks•aand
Samestelling: week + -s- + aand


Selfstandige naamwoord: weeksaand
Meervoud: weeksaande
Verkleinwoord: weeksaandjie
Meervoud van verkleining: weeksaandjies

Betekenis:
• 'n Aand in die week.

Gebruik:
• Die nuus word op weeksaande om 20h00 uitgesaai.

Wisselvorm:
• weekaand

Vertaling:
Engels: weekday evening
Nederlands: weekavond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekendheid
Volgende onderwerp: naspeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:33:54 MGT 2024