Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekendheid
bekendheid [boodskap #144467] Wo, 24 Januarie 2024 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bekendheid
Afbreking: be•kend•heid
Samestelling: bekend + -heid


Selfstandige naamwoord: bekendheid
Meervoud: bekendhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van bekend wees.

Gebruik:
• Die akteur het bekendheid verwerf met sy rol in die TV-sepie.

Sinoniem:
• beroemdheid
• faam
• kennis
• reputasie
• roem
• vermaardheid

Antoniem:
• onbekendheid

Vertaling:
Engels: acquaintance, familiarity
Nederlands: bekendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teaterganger
Volgende onderwerp: weeksaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:04:59 MGT 2024