Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teaterganger
teaterganger [boodskap #144466] Wed, 24 January 2024 14:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teaterganger
Afbreking: te•a•ter•gan•ger
Samestelling: teater + ganger


Selfstandige naamwoord: teaterganger
Meervoud: teatergangers
Verkleinwoord: teatergangertjie
Meervoud van verkleining: teatergangertjies

Betekenis:
• Persoon wat opvoerings/vertonings in teaters kyk.

Gebruik:
• Hierdie drama behoort elke teaterganger se hart te raak.

Vertaling:
Engels: theatergoer
Nederlands: theaterganger, schouwburgbezoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waardering
Volgende onderwerp: bekendheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:28:00 UTC 2024