Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waardering
waardering [boodskap #144465] Wo, 24 Januarie 2024 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waardering
Afbreking: waar•de•ring
Samestelling: waardeer + -ing


Selfstandige naamwoord: waardering
Meervoud: waarderings

Betekenis:
• Die handeling van dank betuig.
• Die handeling om waarde aan iets te heg.

Gebruik:
• Sy verdien groot dank en waardering vir al haar moeite.
• Die waardering is gebaseer op die heersende markpryse.

Sinoniem:
• agting
• dankbaarheid
• eer
• erkenning
• krediet
• lof
• respek
• appresiasie
• raming
• skatting
• waardasie
• waardebepaling

Hiponiem:
• herwaardering
• kunswaardering
• selfwaardering

Vertaling:
Engels: appreciation; estimation, appraisal
Nederlands: waardering

Nota:
• Die handeling of resultaat van waardeer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsien
Volgende onderwerp: teaterganger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:32:16 MGT 2024