afstandbeheer [boodskap #144463] |
Tue, 23 January 2024 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afstandbeheer
Afbreking: af•stand•be•heer
Samestelling: afstand + beheer
Selfstandige naamwoord: afstandbeheer
Meervoud: afstandbehere
Verkleinwoord: afstandbeheertjie
Meervoud van verkleining: afstandbeheetjiesr
Betekenis:
• Toestel waarmee iets oor 'n afstand (sonder direkte koppeling) beheer word.
Gebruik:
• Waar is die TV se afstandbeheer?
• Die bom is met 'n afstandbeheer afgesit.
Wisselvorm:
• afstandsbeheer
Verwant:
• afstandbeheerde (b.nw.)
Vertaling:
Engels: remote control
Nederlands: afstandsbediening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|