Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortuigend
oortuigend [boodskap #144457] Tue, 23 January 2024 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortuigend
Afbreking: oor•tui•gend
Samestelling: oortuig + -end


Byvoeglike naamwoord: oortuigend
Vergrotende trap: oortuigender
Oortreffende trap: oortuigendste
Attributief: oortuigende
Partitief: oortuigends

Betekenis:
• Wat 'n mens oortuig; laat glo dat iets reg of waar is.

Gebruik:
• Die bokser het die kragmeting oortuigend gewen.

Sinoniem:
• apodikties
• aanneemlik
• beslissend
• bevredigend
• deurslaggewend
• geloofwaardig
• oorredend

Antoniem:
• onoortuigend

Vertaling:
Engels: oortuigend
Nederlands: overtuigend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buffer
Volgende onderwerp: deursettingsvermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 17:45:26 UTC 2024