vaardig [boodskap #144455] |
Mon, 22 January 2024 17:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaardig
Afbreking: vaar•dig
Byvoeglike naamwoord: vaardig
Vergrotende trap: vaardiger
Oortreffende trap: vaardigste
Attributief: vaardige
Partitief: vaardigs
Betekenis:
• Wat goed tot 'n bepaalde taak in staat is.
Gebruik:
• 'n Vaardige vakman weet hoe om sy gereedskap te gebruik.
Sinoniem:
• bedrewe
• behendig
• bekwaam
• ervare
• handig
• knaphandig
• kundig
• meesterlik
• vernuftig
Afgelei:
• balvaardig
• bereidvaardig
• boetvaardig
• diensvaardig
• hulpvaardig
• kunsvaardig
• leesvaardig
• ligvaardig
• marsvaardig
• offervaardig
• padvaardig
• reisvaardig
• regsvaardig
• slagvaardig
• strydvaardig
• taalvaardig
Afgelei:
• vaardigheid
Vertaling:
Engels: clever, skilful
Nederlands: vaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|