Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » topsnelheid
topsnelheid [boodskap #144452] Mon, 22 January 2024 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
topsnelheid
Afbreking: top•snel•heid
Samestelling: top + snelheid


Selfstandige naamwoord: topsnelheid
Meervoud: topsnelhede

Betekenis:
• Die vinnigste snelheid wat bereik kan word.

Gebruik:
• Die motor het 'n topsnelheid van 180 km/u.

Sinoniem:
• maksimumsnelheid
• topspoed

Vertaling:
Engels: top speed, maximum speed
Nederlands: topsnelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugversorger
Volgende onderwerp: lugsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:06:16 UTC 2024