lugversorger [boodskap #144451] |
Mon, 22 January 2024 14:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugversorger
Afbreking: lug•ver•sor•ger
Samestelling: lug + versorger
Selfstandige naamwoord: lugversorger
Meervoud: lugversorgers
Betekenis:
• Masjien wat die temperatuur en humiditeit in 'n geslote ruimte beheer.
Gebruik:
• Dit was 'n warm dag en die lugversorger het oortyd gewerk.
Sinoniem:
• lugreëlaar
• lugreëling
Verwant:
• lugversorging
Vertaling:
Engels: air-conditioner
Nederlands: luchtververser, airconditioner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|