brandstofverbruik [boodskap #144450] |
Mon, 22 January 2024 14:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandstofverbruik
Afbreking: brand•stof•ver•bruik
Samestelling: brandstof + verbruik
Selfstandige naamwoord: brandstofverbruik
Meervoud: –
Betekenis:
• Die afstand wat 'n voertuig met 'n eenheid brandstof (petrol of diesel) kan aflê.
Gebruik:
• Die motor se brandstofverbruik is 12km/l op die oop pad.
Antoniem:
• brandstofbesparing
Vertaling:
Engels: fuel usage, fuel consumption, gas consumption
Nederlands: brandstofverbruik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|