sierrooster [boodskap #144448] |
Mon, 22 January 2024 11:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sierrooster
Afbreking: sier•roos•ter
Samestelling: sier + rooster
Selfstandige naamwoord: sierrooster
Meervoud: sierroosters
Verkleinwoord: sierroostertjie
Meervoud van verkleining: sierroostertjies
Betekenis:
• 'n Rooster wat vir die mooi daarvan aangebring is, soos die voor 'n motor se enjinkap.
Gebruik:
• Die motor se embleem op 'n netjies afgewerkte sierrooster trek dadelik die aandag.
Afgelei:
• sierroosterwerk
Vertaling:
Engels: ornamental grill
Nederlands: siergrill
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|