gelykertyd [boodskap #144444] |
Sun, 21 January 2024 12:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelykertyd
Afbreking: ge•ly•ker•tyd
Samestelling: gelyk + -er + tyd
Bywoord: gelykertyd
Betekenis:
• Sametrekking van tegelykertyd: op dieselfde tyd.
Gebruik:
• Die vonnisse sal gelykertyd uitgedien word.
Sinoniem:
• gelyktydig
• sinchronies
• tegelyk
• terselfdertyd
Vertaling:
Engels: simultaneously, at the same time
Nederlands: tegelijkertijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|