tegelykertyd [boodskap #144443] |
Sun, 21 January 2024 11:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tegelykertyd
Afbreking: te•ge•ly•ker•tyd
Samestelling: tegelyk + -er + tyd
Bywoord: tegelykertyd
Betekenis:
• Op dieselfde tyd.
Gebruik:
• Ons speel kaart terwyl ons tegelykertyd TV kyk.
Sinoniem:
• gelyktydig
• sinchronies
• tegelyk
• terselfdertyd
Vertaling:
Engels: simultaneously, at the same time
Nederlands: tegelijkertijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|