wasgoedmasjien [boodskap #144441] |
Sun, 21 January 2024 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wasgoedmasjien
Afbreking: was•goed•ma•sjien
Samestelling: wasgoed + masjien
Selfstandige naamwoord: wasgoedmasjien
Meervoud: wasgoedmasjiene
Betekenis:
• 'n Wasmasjien. Toestel waarmee vuil wasgoed gewas word.
Gebruik:
• Die waskamer is met 'n wasgoedmasjien, tuimeldroër en 'n strykplank uitgerus.
Vertaling:
Engels: washing machine
Nederlands: wasmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|