Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mediaberig
mediaberig [boodskap #144440] Sun, 21 January 2024 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mediaberig
Afbreking: me•di•a•be•rig
Samestelling: media + berig


Selfstandige naamwoord: mediaberig
Meervoud: mediaberigte
Verkleinwoord: mediaberiggie
Meervoud van verkleining: mediaberiggies

Betekenis:
• 'n Berig wat in die massamedia gepubliseer is.

Gebruik:
• Die geloofwaardigheid van die mediaberig word in twyfel getrek.
• Luidens mediaberigte het die voorval omstreeks 05:00 plaasgevind.

Sinoniem:
• persberig

Vertaling:
Engels: media report
Nederlands: mediabericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbetaling
Volgende onderwerp: wasgoedmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:50:45 UTC 2024