Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbetaling
uitbetaling [boodskap #144439] Sun, 21 January 2024 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbetaling
Afbreking: uit•be•ta•ling
Samestelling: uitbetaal + -ing


Selfstandige naamwoord: uitbetaling
Meervoud: uitbetalinge, uitbetalings
Verkleinwoord: uitbetalinkie
Meervoud van verkleining: uitbetalinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitbetaal.

Gebruik:
• Die uitbetaling van salarisse sal maandeliks geskied.

Sinoniem:
• afrekening
• beloning
• skikking
• uitkering
• vergoeding
• vereffening

Vertaling:
Engels: payout, settlement
Nederlands: uitbetaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voogdy
Volgende onderwerp: mediaberig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:24:55 UTC 2024