Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voogdy
voogdy [boodskap #144438] Sun, 21 January 2024 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voogdy
Afbreking: voog•dy


Selfstandige naamwoord: voogdy
Meervoud: voogdye

Betekenis:
• Die funksie/gesag van iemand in sy hoedanigheid as voog.

Gebruik:
• Wanneer die een ouer te sterwe kom, berus die voogdy met betrekking tot die kinders by die oorblywende ouer.

Sinoniem:
• seggenskap
• voogdyskap

Hiponiem:
• kerkvoogdy
• staatsvoogdy

afgelei:
• voogdyfonds
• voogdygelde

Vertaling:
Engels: guardianship, child custody
Nederlands: voogdij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voogdyskap
Volgende onderwerp: uitbetaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:20:34 UTC 2024