vlugrisiko [boodskap #144430] |
Fri, 19 January 2024 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlugrisiko
Afbreking: vlug•ri•si•ko
Samestelling: vlug + risiko
Selfstandige naamwoord: vlugrisiko
Meervoud: vlugrisiko's
Betekenis:
• Die kans dat iemand op die vlug sal slaan.
Gebruik:
• Die staat voer aan dat die beskuldigde 'n vlugrisiko is en nie vir borgtog in aanmerking geneem kan word nie.
Vertaling:
Engels: flight risk
Nederlands: vluchtgevaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|