Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » borgaansoek
borgaansoek [boodskap #144429] Fri, 19 January 2024 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
borgaansoek
Afbreking: borg•aan•soek
Samestelling: borg + aansoek


Selfstandige naamwoord: borgaansoek
Meervoud: borgaansoeke

Betekenis:
• 'n Aansoek om voorlopig op borgtog (teen 'n bedrag) vrygelaat te word.

Gebruik:
• Die beskuldigde se borgaansoek is geweier en hy sal tot met sy verhoor in aanhouding bly.

Sinoniem:
• borgtogaansoek

Afgelei:
• borgaansoeker

Vertaling:
Engels: bail application
Nederlands: verzoek om borgtocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toetsrit
Volgende onderwerp: vlugrisiko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:35:42 UTC 2024