toetsrit [boodskap #144428] |
Fri, 19 January 2024 15:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toetsrit
Afbreking: toets•rit
Samestelling: toets + rit
Selfstandige naamwoord: toetsrit
Meervoud: toetsritte
Verkleinwoord: toetsritjie
Meervoud van verkleining: toetsritjies
Betekenis:
• 'n Rit om 'n voertuig te toets.
Gebruik:
• Voordat jy koop, neem die bakkie vir 'n toetsrit en kyk of hy nie olie lek nie.
Sinoniem:
• proefrit
Vertaling:
Engels: test drive
Nederlands: testrit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|