simboliek [boodskap #144423] |
Thu, 18 January 2024 12:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
simboliek
Afbreking: sim•bo•liek
Selfstandige naamwoord: simboliek
Meervoud: simbolieke
Betekenis:
• Die betekenis van simbole (waar iets gebruik word om iets anders te verteenwoordig).
• Die leer van simbole en hulle betekenisse.
Gebruik:
• Getalle het simboliek, so is 7 'n simbool vir geluk en 13 vir ongeluk.
Sinoniem:
• simbolisme
• beeldeleer
Hiponiem:
• geluidsimboliek
• klanksimboliek
Vertaling:
Engels: symbolism
Nederlands: symboliek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|