dappereinder [boodskap #144421] |
Thu, 18 January 2024 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dappereinder
Afbreking: dap•per•ein•der
Samestelling: dapper + einder
Selfstandige naamwoord: dappereinder
Meervoud: dappereinders
Betekenis:
• Iemand wat dapper tot die einde aanhou veg.
Gebruik:
• 'n Dappereinder gee nie moed op nie!
Sinoniem:
• aanhouer
• bittereinder
Vertaling:
Engels: die-hard
Nederlands: dappere vechter tot het einde, moedige strijder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|