bedink [boodskap #144419] |
Wed, 17 January 2024 20:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bedink
Afbreking: be•dink
Samestelling: be- + dink
Werkwoord: bedink
Verlede tyd: het bedink
Betekenis:
• Om iets uit te dink.
• Om mooi oor 'n saak na te dink.
Gebruik:
• Hulle het 'n slim plan bedink om die probleem op te los.
• Hy wou terugslaan, maar bedink homself.
Sinoniem:
• afweeg
• bepeins
• beplan
• beraam
• beskou
• fabriseer
• konsidereer
• nadink
• oorweeg
• tob
• uitbroei
• uitdink
• verdig
• versin
Afgelei:
• herbedink
Vertaling:
Engels: to invent, devise; to think about, reflect on
Nederlands: bedink
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|