Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glimlaggend
glimlaggend [boodskap #144418] Wed, 17 January 2024 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
glimlaggend
Afbreking: glim•lag•gend
Samestelling: glimlag + -end


Byvoeglike naamwoord: glimlaggend
Attributief: glimlaggende

Betekenis:
• Wat vriendelik glimlag.

Gebruik:
• Ons sal haar glimlaggende gesiggie vir altyd onthou.

Sinoniem:
• gelukkig
• grynsend

Vertaling:
Engels: smiling
Nederlands: glimlachend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keffer
Volgende onderwerp: bedink
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:49:38 UTC 2024