Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rinorrea
rinorrea [boodskap #144415] Tue, 16 January 2024 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rinorrea
Afbreking: ri•nor•re•a


Selfstandige naamwoord: rinorrea
Meervoud:

Betekenis:
• Hewige rinitis; verskynsel waarby vog uit die neus loop.

Gebruik:
Rinorrea word meestal deur 'n ontsteking, allergie of irriterende stof (soos stuifmeel of koue lug) veroorsaak.

Sinoniem:
• neusloop

Vertaling:
Engels: rhinorrhea, rhinorrhoea, runny nose
Nederlands: rinorroe, loopneus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parlementslid
Volgende onderwerp: transponeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:06:17 UTC 2024