Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeltreffendheid
doeltreffendheid [boodskap #144406] Mon, 15 January 2024 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeltreffendheid
Afbreking: doel•tref•fend•heid
Samestelling: doeltreffend + -heid


Selfstandige naamwoord: doeltreffendheid
Meervoud: doeltreffendhede

Betekenis:
• Die toestand van effektief en doeltreffend wees.

Gebruik:
• Die privatisering van die SAUK sal lei tot finansiële stabiliteit, beter doeltreffendheid en hoër programgehalte.

Sinoniem:
• bekwaamheid
• doelmatigheid
• effektiwiteit
• werkverrigting

Antoniem:
• ondoeltreffendheid

Hiponiem:
• brandstofdoeltreffendheid
• navorsingsdoeltreffendheid
• organisasiedoeltreffendheid

Afgelei:
• doeltreffendheidsaspek
• doeltreffendheidspeil
• doeltreffendheidsveldtog

Vertaling:
Engels: efficiency
Nederlands: doeltreffendheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: privatiseer
Volgende onderwerp: disfunksioneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:59:08 UTC 2024