privatiseer [boodskap #144405] |
Mon, 15 January 2024 14:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
privatiseer
Afbreking: pri•va•ti•seer
Samestelling: privaat + -iseer
Werkwoord: privatiseer
Verlede tyd: het geprivatiseer
Betekenis:
• Om privaat te maak; tot 'n winsgewende/kommersiële bedryf omvorm.
Gebruik:
• Maatskappye soos ESKOM en die SAUK behoort dringend geprivatiseer te word.
Sinoniem:
• kommersialiseer
Antoniem:
• nasionaliseer
Afgelei:
• privatisering
Vertaling:
Engels: to privatize
Nederlands: privatiseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|