Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beveiliging
beveiliging [boodskap #144403] So, 14 Januarie 2024 10:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beveiliging
Afbreking: be•vei•li•ging
Samestelling: beveilig + -ing


Selfstandige naamwoord: beveiliging
Meervoud: beveiliginge, beveiligings

Betekenis:
• Handeling of resultaat van beveilig. Maatreëls om iets te beskerm en veilig te maak.

Gebruik:
• 'n Bykomende bedrag is begroot vir die beveiliging van die land se grense.

Sinoniem:
• beskerming
• beskutting
• bewaking
• bewaring
• veiligmaking
• verdediging
• verskansing

Hiponiem:
• brandbeveiliging
• bestaansbeveiliging
• lekbeveiliging
• oorlasbeveiliging

Afgelei:
• beveiligingsdiens
• beveiligingsgebied

Vertaling:
Engels: protection, security, safeguarding
Nederlands: beveiliging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toespreek
Volgende onderwerp: onrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 06:41:19 MGT 2024