beveiliging [boodskap #144403] |
So, 14 Januarie 2024 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beveiliging
Afbreking: be•vei•li•ging
Samestelling: beveilig + -ing
Selfstandige naamwoord: beveiliging
Meervoud: beveiliginge, beveiligings
Betekenis:
• Handeling of resultaat van beveilig. Maatreëls om iets te beskerm en veilig te maak.
Gebruik:
• 'n Bykomende bedrag is begroot vir die beveiliging van die land se grense.
Sinoniem:
• beskerming
• beskutting
• bewaking
• bewaring
• veiligmaking
• verdediging
• verskansing
Hiponiem:
• brandbeveiliging
• bestaansbeveiliging
• lekbeveiliging
• oorlasbeveiliging
Afgelei:
• beveiligingsdiens
• beveiligingsgebied
Vertaling:
Engels: protection, security, safeguarding
Nederlands: beveiliging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|