Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rumoerig
rumoerig [boodskap #144395] Sun, 14 January 2024 07:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rumoerig
Afbreking: ru•moe•rig
Samestelling: rumoer + -ig


Byvoeglike naamwoord: rumoerig
Vergrotende trap: rumoeriger
Oortreffende trap: rumoerigste
Attributief: rumoerige

Betekenis:
• Wat onrustig, lawaaierig en moeilik bedwingbaar is.

Gebruik:
• Die onderwyser roep die rumoerige klas tot orde.

Sinoniem:
• baldadig
• juigend
• lawaaierig
• luidrugtig
• ontstuimig
• raserig
• uitgelate
• wanordelik

Afgelei:
• rumoerigheid

Vertaling:
Engels: noisy, loud, boisterous
Nederlands: rumoerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernuwing
Volgende onderwerp: kontreitaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:46:18 UTC 2024