erodeer [boodskap #144393] |
Sat, 13 January 2024 16:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erodeer
Afbreking: e•ro•deer
Werkwoord: erodeer
Verlede tyd: het geërodeer
Betekenis:
• Om erosie te ondergaan; om stadig weg te vreet of af te slyt.
Gebruik:
• 'n Waterval ontstaan as 'n daaropvolgende laag vinniger erodeer en 'n val in hoogte veroorsaak.
Sinoniem:
• afbrokkel
• afslyt
• inkalwe
• uitkalf
• uitslyt
• verslyt
• verweer
• wegskuur
• wegvreet
Vertaling:
Engels: to erode
Nederlands: eroderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|