Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totstandkoming
totstandkoming [boodskap #144392] Sat, 13 January 2024 16:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
totstandkoming
Afbreking: tot•stand•ko•ming
Samestelling: tot + stand + kom + -ing


Selfstandige naamwoord: totstandkoming
Meervoud: totstandkomings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van tot stand kom.

Gebruik:
• Ná die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het Afrikaans groot opgang gemaak.

Sinoniem:
• grondlegging
• ontstaan
• stigting
• tegeldemaking
• verwesenliking

Vertaling:
Engels: coming into being, realization
Nederlands: totstandkoming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsetel
Volgende onderwerp: erodeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 00:42:25 UTC 2024