ontsetel [boodskap #144391] |
Sat, 13 January 2024 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontsetel
Afbreking: ont•se•tel
Samestelling: ont- + setel
Werkwoord: ontsetel
Verlede tyd: het ontsetel
Betekenis:
• Om uit 'n posisie van mag te verwyder.
Gebruik:
• Die land se regering is in 'n bloedlose staatsgreep ontsetel.
Sinoniem:
• onttroon
• uitlig
• verdring
• verdryf
• verjaag
Vertaling:
Engels: to unseat, dethrone
Nederlands: onttronen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|