destabiliseer [boodskap #144390] |
Sat, 13 January 2024 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
destabiliseer
Afbreking: de•sta•bi•li•seer
Samestelling: de- + stabiliseer
Werkwoord: destabiliseer
Verlede tyd: het gedestabiliseer
Betekenis:
• Om onstabiel te maak of te word.
Gebruik:
• 'n Landwye stakings sal die ekonomie verder destabiliseer.
Sinoniem:
• ontwrig
• vernietig
Antoniem:
• stabiliseer
Afgelei:
• destabilisering
Vertaling:
Engels: to destabilise
Nederlands: destabiliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|