skaapboer [boodskap #144387] |
Sat, 13 January 2024 13:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaapboer
Afbreking: skaap•boer
Samestelling: skaap + boer
Selfstandige naamwoord: skaapboer
Meervoud: skaapboere
Verkleinwoord: skaapboertjie
Meervoud van verkleining: skaapboertjies
Betekenis:
• 'n Boer wat skape aanhou vir hulle wol of vleis.
Gebruik:
• Die skaapboer skeer sy skape.
Afgelei:
• mofskaapboer
• skaapboerdery
Verwant:
• merinobaron
Vertaling:
Engels: sheep farmer
Nederlands: schapenboer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|