wegvlug [boodskap #144386] |
Sat, 13 January 2024 12:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegvlug
Afbreking: weg•vlug
Samestelling: weg + vlug
Werkwoord: vlug weg, wegvlug
Verlede tyd: het weggevlug
Betekenis:
• Om deur te vlug van iets af weg te beweeg.
Gebruik:
• Toe die dief die hond sien het hy met sy stert tussen die bene weggevlug.
Sinoniem:
• ontsnap
• ontvlug
• weghaas
• weghardloop
• weghol
Vertaling:
Engels: to flee away
Nederlands: wegvluchten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|