mensagtig [boodskap #144385] |
Sat, 13 January 2024 10:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensagtig
Afbreking: mens•ag•tig
Samestelling: mens + -agtig
Byvoeglike naamwoord: mensagtig
Attributief: mensagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n mens lyk, of dinge doen wat mense gewoonlik doen.
Gebruik:
• In die Griekse mitologie was Argus 'n mensagtige monster met 'n honderd oë waarvan sommige altyd oop was.
Sinoniem:
• aapagtig
• antropomorf
• menslik
Afgelei:
• grootmensagtig
Vertaling:
Engels: humanoid
Nederlands: mensachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|