vuurmaakplek [boodskap #144384] |
Fri, 12 January 2024 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurmaakplek
Afbreking: vuur•maak•plek
Samestelling: vuurmaak + plek
Selfstandige naamwoord: vuurmaakplek
Meervoud: vuurmaakplekke
Verkleinwoord: vuurmaakplekkie
Meervoud van verkleining: vuurmaakplekkies
Betekenis:
• Spesiale plek waar 'n mens vuur kan maak.
Gebruik:
• Berei solank die vuurmaakplek voor vir vanaand se braai.
Spreekwoord:
• Dis bokant my vuurmaakplek. [Dis meer as wat ek kan doen of begryp.]
Sinoniem:
• es (verouderd)
• haard
• herd
• kaggel
• vuurherd
Vertaling:
Engels: fireplace, hearth
Nederlands: vuurmaakplek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|