opval [boodskap #144382] |
Fri, 12 January 2024 17:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opval
Afbreking: op•val
Samestelling: op + val
Werkwoord: val op, opval
Verlede tyd: het opgeval
Betekenis:
• Om uit te staan; die aandag te trek.
Gebruik:
• Die besigheid se goeie diens val dadelik op.
• Die kind se besondere talent het die beoordelaars dadelik opgeval.
Sinoniem:
• afsteek
• bemerk
• opmerk
• tref
• uitstaan
• uitsteek
• verras
• waarneem
Afgelei:
• opvallend
Vertaling:
Engels: to stand out, strike
Nederlands: opvallen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|