formuleer [boodskap #144381] |
Vr, 12 Januarie 2024 16:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
formuleer
Afbreking: for•mu•leer
Werkwoord: formuleer
Verlede tyd: het geformuleer
Betekenis:
• Om iets duidelik in woorde of formules te omskryf.
Gebruik:
• Verskeie teorieë oor intelligensie is oor die dekades geformuleer.
Sinoniem:
• artikuleer
• omskryf
• uitdruk
• uiteensit
• uitspreek
• verbaliseer
Afgelei:
• formuleerbaar
• formulering
• herformuleer
Vertaling:
Engels: to formulate, articulate, word
Nederlands: formuleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|